Skip to product information
1 of 1

used

Die Onterfdes, deur Holmer Johanssen (used)

Die Onterfdes, deur Holmer Johanssen (used)

Regular price R 80.00 ZAR
Regular price Sale price R 80.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Enkele uittreksels uit talle besprekings van Die Onterfdes deur Holmer Johanssen (pseudoniem van Johan Frederik Holleman)

Dr J.C.Kannemeyer se Geskiedenis van die Afrikaanse Literatuur (1978): 'n Roman oor twee armblanke-gesinne wat daagliks deur gebrek aan geld en werk en hulle vrees vir honger en siektes bedreig word. Dit is egter met Die Onterfdes en die nuwe nuanse wat hy aan die realistiese rigting in die Afrikaanse prosa toevoeg dat hy sy belangrikste bydrae lewer.

Dr G. Dekker in 'n witsaaipraatjie: Die gevoelige skildering van die lief en leed van minderbevoorregtes, die sosiale onreg wat daar gelei word. Dit word gegee in die vorm van realistiese sketse uit die lewe van enkele gesinne …

Dr E.A.Venter in Die Kerkbode: Die Hele roman dra die stempel van waarheid en menslikheid…

Dr F.E.J Malherbe in 'n uitsaaipraatjie: Johanssen staan teenoor sy onderwerp met 'n warm hart, skerp oog en 'n gemoedelike sin van humor. Hy ken sy mense en weet dat hy hulle in hul swakheid nie te streng kan oordeel nie.

Condition: fair

View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.